Skip to content

Albertus … se verjaardagverrassing

Nuut

R50.00

Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder ’n verjaarsdag … sonder ’n koek … sonder geskenke … Hy begin nou wonder … Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!

Produkinligting

Outeur: Aline de Pétigny

Illustreerder: Estelle Madeddu

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446934

Soortgelyk