Mooihoekbos: Paniek by die Piekniek
R80.00
Pedro die rateltjie het ’n blink plan.
“Kom ons gaan hou piekniek.” Hoera! Wat ’n wonderlike idee! Die maatjies is vrolik op pad om in Eenhoringparkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ’n gemors! Rommel lê oral oor die gras gestrooi
en dit verstop die ingang na ’n tonnel …
Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!
