Luisterboek: My Mooiste Sprokies
R100.00
Geskryf deur Hemma-paneel – Vertel deur Lochner de Kock
ʼn Bloedrooi kappie, ʼn goudgeel gifappel, drie krulsterte, ʼn kat met stewels, ʼn pampoen wat in ʼn koets verander, ʼn huisie van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wêreld van sprokiesland!
– Klein Duimpie
– Die Wolf en die Sewe Bokkies
– Hansie en Grietjie
– Die Gestwelde Kat
– Aspoestertjie
– Die Drie varkies
– Rooikappie


