Luisterboek: GELIEFDE SPROKIES
R100.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … ‘n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk ‘n oud. Die besondere vertellings deur Cindy Swanepoel verryk die teks en voer die kind mee op ‘n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in ? Eendag, lank, lank gelede …
– Klein Duimpie
– Die Wolf en die Sewe Bokkies
– Hansie en Grietjie
– Die Gestwelde Kat
– Aspoestertjie
– Die Drie varkies
– Rooikappie


