Skip to content

Luisterboek: Droombos Vol.2

R100.00

Geskryf deur Annelize Bester – Vertel deur Anna Davel

Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ’n baie spesiale lelie begin blom … Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos.Volume 2

– Pollie Poskabouter se leë possak

– Kersvader se groot glips

– Vaak Vaatjie Vergeetkabouter raak weg

– Reënboogfeetjie se spesiale dag

– Diep in Droombos …

 

 

Produkinligting

ISBN: 9781775911357

Soortgelyk