Langer Leesboeke: Nêrenslaan
R100.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar
Niemand kan die raaisel van Nêrenslaan oplos nie. Maak nie saak hoe ver iemand met die laan afstap nie, die pad draai net weer terug na sy begin. Wanneer Dewald per ongeluk ’n padkaart wat aan die knorrige meneer Suurboom behoort, ontdek, draai sy hele wêreld onderstebo. Lei Nêrenslaan tog iewers heen?

