KALEIDOSKOOP 2: ‘N BEK VOL TANDE
R50.00
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek ‘n pienk ding wat soos ‘n skulp lyk. Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in die veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas!?







