FANTASI MINILEESBOEK: DIT BELOWE EK JOU
R70.00
Bruno raak op ‘n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly ‘n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my?
Bruno se vertroue word kwaai getoets. ‘n Poetiese verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.



