DIE KRIMPVARKIES 1 – Drukkies
R80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie … hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!
Uitverkoop



