Skip to content

Oulike Stories vir peuters en kleuters Deel 2

R120.00

Beleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.

Geniet die reis deur die land van oulike stories …

Produkinligting

Outeur: Machon en Laurence Mocquet

Illustreerder: Laetitia RG Bardoul

Bladsye: 48

Formaat: Sagteband

ISBN: 9781928446620

Soortgelyk