Albertus … by die see
R50.00
Dis uiteindelik tyd om te vertrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin – die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is ’n bietjie bekommerd … Hoe kan ’n mens pret hê as jy ver van jou vriende af is?



