Skip to content

SPROKIE-PERDE: VONKEL DIE EENHORING

R80.00

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal s? sy?s te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op ?n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud ?

Produkinligting

Outeur: Karen King

Illustreerder: Angela Hicks

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660161

Soortgelyk