Skip to content

SPROKIE-PERDE: KRULKOP DIE FEEPERDJIE

R80.00

Daar?s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Fe?koningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil s? graag gekies word, maar sy?s nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik ?

Produkinligting

Outeur: Karen King

Illustreerder: Angela Hicks

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660185

Soortgelyk