Skip to content

Pret op die plaas 5: Snork die vark

Nuut

R50.00

 

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n vark dit kan doen?

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446798

Soortgelyk