R50.00
Lientjie sien ’n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een … en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Spandeer R500 of meer om GRATIS AFLEWERING te kry!
Self Optel: 65 Kremetart Street, Val-de-Grace, Pretoria, Gauteng, 0102, South Africa
Gooi in mandjie