Skip to content

Pret op die plaas 2: Arrie raak weg

Nuut

R50.00

 

Arrie is ’n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra. MaarHaan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak ’n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gesê waarheen hy gaan nie …

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446767

Soortgelyk