Skip to content

Pret op die plaas 1: Griet leer swem

Nuut

R50.00

 

Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy ’n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net ’n klein probleempie – Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam enGriet spring agterna om die kuikentjie te red …

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446750

Soortgelyk