Skip to content

OLOFF 14 – DIE SEEROWER SE BUIT

R100.00

Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

Produkinligting

Outeur: Gerrie Radloff

Illustreerder: Nico Meyer

Bladsye: 128

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781919765303

Soortgelyk