Skip to content

’n Verliefde Katjie

R50.00

Dit is die storie van ’n katjie wat onkant gevang word deur ’n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie … Wat gaan met hom aan?

Produkinligting

Outeur: Audrey Bouquet, ontspanningsterapeut

Illustreerder: Fabien Öckto Lambert

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband

ISBN: 9781997447092

Kategorie: , , , Handelsmerk:

Soortgelyk