Skip to content

’n Onrustige Katjie Copy

R50.00

Katjie is bang vir die groot swembad. Hy wil nie sy snorbaarde natmaak of water sluk nie! Gelukkig weet Mamma presies hoe om hom te help ontspan en om dapper te voel.

Produkinligting

Outeur: Audrey Bouquet, ontspanningsterapeut

Illustreerder: Fabien Öckto Lambert

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband

ISBN: 9781997447122

Kategorie: , , , Handelsmerk:

Soortgelyk