Skip to content

’n Kwaai Katjie

R50.00

Dit is nie net die storie van ’n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer – die lewe is mos baie beter so.

Produkinligting

Outeur: Audrey Bouquet, ontspanningsterapeut

Illustreerder: Fabien Öckto Lambert

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband

ISBN: 978 1 997447 07 8

Kategorie: , , , Handelsmerk:

Soortgelyk