’n Angstige Katjie
R50.00
Katjie moet gaan vir ’n doktersondersoek, maar hy voel onseker. In die wagkamer klop sy hartjie al hoe vinniger. Maar die vriendelike dokter help mooi en laat al die bang en benoude gevoelens weggaan.