Skip to content

Miesiemuis in die kombuis Plakkerboek

R80.00

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde.

Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak.

In elke boek kan jy ’n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Produkinligting

Outeur: François Gilson

Illustreerder: Peral

Bladsye: 16 + 2 (plakkers)

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660505

Soortgelyk