Skip to content

KLEIN GRILLIE SPINNEKOP – VAKANSIE OP DIE PLAAS

R140.00

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ?n hond-kat-koei raak …? ?n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

Produkinligting

Outeur: Diana Amft

Illustreerder: Martina Matos

Bladsye: 32

Formaat: Hardcover/Hardeband

ISBN: 9781920660246

Soortgelyk