Skip to content

FELIKS VOS REIS DEUR STORIELAND 2

R120.00

Feliks het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis geind nadat die soek geraak het in Storieland … maar sy geliefde skip, die Skattejag is intussen gesteel deur Kaptein Klou!

Produkinligting

Outeur: Talita van Graan

Illustreerder: Johann Strauss

Bladsye: 48

Formaat: Hardeband/Hardcover

ISBN: 9781920134754

Soortgelyk