Skip to content

Divan se Avonture

R80.00

Divan is ’n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat ’n avontuur is …

In Die lewe is ’n lied! agter in die boek
vertel Mathys Roets van al sy
avonture in sy rolstoel.
Produkinligting

Outeur: Elani du Preez

Illustreerder: Elani du Preez

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446354

Soortgelyk