Skip to content

Pret op die plaas 4: Lientjie en die vreemde veer

Nuut

R50.00

 

Lientjie sien ’n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een … en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446781

Soortgelyk