Mooihoekbos: Die Superuitstappie
R80.00
In Mooihoekbos is almal opgewonde. Hoera! Ons gaan op ’n skooluitstappie.
Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoëhoekbos toe. Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs ’n klein marmot. Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!
