Skip to content

FELIKS VOS REIS DEUR STORIELAND 1

Uit Druk

R120.00

Lank, lank gelede in Storieland, seil Kaptein Feliks Vos en sy klein maatjie, Matroos Muis, hoog, hoog bo die wolke rond in hulle skip, Skattejag. Hulle is op soek na die skat aan die einde van die reenboog. Maar op ?n dag gebeur iets baie vreemd … Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis gaan soek in die stories … en leer ken die Indekswoud, die Vier Musikante, die Lelike Eendjie, die grys dorpie Redel met sy yslike klipwoud … en die Somerboom.

Uitverkoop

Produkinligting

Outeur: Fantasi-paneel

Illustreerder: Johann Strauss

Bladsye: 48

Formaat: Hardeband/Hardcover

ISBN: 9781920134501

Soortgelyk