Skip to content

DIE BLOU KLIPPIE

R150.00

Onder ‘n madeliefie tel Ollie ‘n blou klippie op en dra dit met hom saam. Almal se vir hom om dit weg te gooi, maar Ollie is seker daarvan dat hy dit eendag nodig gaan kry. Toe hy ?n huilende dogtertjie raakloop, weet hy dat dit reg was om sy gevoel te vertrou.

Produkinligting

Outeur: Anne-Ga?lle Balpe

Illustreerder: Eve Tharlet

Bladsye: 32

Formaat: Hardcover/Hardeband

ISBN: 9781920475680

Soortgelyk