Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring

R 99.90

Description

?Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.? S? s? Marleen Visser, die kunstenaar. ?My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.?

Additional information

ISBN

9781920660543

Author/Outeur

N/A

Illustrator/Illustreerder

Marleen Visser

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

245 x 190 mm

Weight/Massa (g)

217 g

Format/Formaat

Paperback/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2016