Die draak-jagter

R 84.90

Description

Eendag as ek groot is, gaan ek ?n draak-jagter word … ?n Klein beertjie droom van die dag dat hy groot en sterk gaan wees ? die dag wanneer niks hom meer bang sal maak nie. Maar daar is nog ?n paar dinge wat sy broekie so ?n bietjie laat bewe ?

Additional information

ISBN

9781920475864

Author/Outeur

Patricia Forde

Illustrator/Illustreerder

Steve Simpson

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 265 mm

Weight/Massa (g)

349 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013