Avonture in Dinosourusland

R 225.00

Description

Drie onskeibare maats, Wes, Essel en Onnie, nooi jou om saam met hulle terug in tyd te reis en hul dol avonture te deel. Hoe gaan hulle die droogte en koue oorleed? Hoe sal hulle uit die kloue van die verskriklike T-Rex kan bly? Wat sal hulle agter die berg ontdek? Word gou deel van hierdie klein dinosourus-w?reld waar daar ?n hele paar verrassings vir jou wag!

Additional information

ISBN

9781920660208

Author/Outeur

Mireille Saver

Illustrator/Illustreerder

Gauthier Dosimont

Pages/Bladsye

96

Dimensions/Afmetings (HxW)

220 x 292 mm

Weight/Massa (g)

701 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2015