Klein Grillie Spinnekop – My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek

R 39.90

Description

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die w?reld en besoek elke dag ?n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Additional information

ISBN

9781920660635

Author/Outeur

Diana Amft

Illustrator/Illustreerder

Martina Matos

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

210 x 275 mm

Weight/Massa (g)

98 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2017