Description
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, gebeur allerhande dinge in en om Ou Knoetsboom in hierdie splinternuwe eg Afrikaanse reeks.
R 59.90

ISBN | 9781920134136 |
---|---|
Author/Outeur | Annelize Bester |
Illustrator/Illustreerder | Johann Strauss |
Pages/Bladsye | 32 |
Dimensions/Afmetings (HxW) | 224 x 285 mm |
Weight/Massa (g) | 244 g |
Format/Formaat | Hardcover/Hardeband |
Publication date/Publikasiedatum | 2006 |