Die tandjiemonster-partytjie

R 150.00

Description

Benjamin Beertjie is mal oor lekkergoed. O, maar hy?s nie die enigste een nie! Die tandjiemonsters hou partytjie tussen sy tandjies en smul heerlik saam. Dokter Reiko vertel al meer as 20 jaar vir haar pasientjies van Koning Kiem en sy bende. Kom kuier saam met Benjamin Beertjie by die tandarts en hou tande gesond en glimlaggies.

Additional information

ISBN

9781920475079

Author/Outeur

Dr. Reiko

Illustrator/Illustreerder

Eve Tharlet

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

244 x 245 mm

Weight/Massa (g)

264 g

Format/Formaat

Paperback; DVD/Sagteband; DVD

Publication date/Publikasiedatum

2013