Aktiwiteitspakket – Wenskat! – Gratis
R0.00
Hierdie aktiwiteitspakket is vir onderwysers en ouers om te help om begrip en vaslegging te verseker wanneer hulle die leerders en kinders in hulle leeservaring leiding gee. Daar is baie aktiwiteite in die pakket wat saam met die Eerste Leesboek-stories gebruik kan word om kinders aan te moedig om betrokke te raak nadat hulle die storie geniet het.






