Katjie leer van emosies (Bundel)
R220.00
Vier stories met eenvoudige ontspanningsoefeninge vir klein katjies met groot gevoelens – kwaad, selfsugtig, bang of onrustig. Met humor en verbeelding maak Fabien Öckto Lambert se illustrasies hierdie emosies toeganklik en maklik om te hanteer.
Die speelse oefeninge help kinders om hul liggame en gevoelens beter te verstaan en selfvertroue te ontwikkel. Catherine Aliotta, ontspanningsterapeut en opvoedkundige
“Ontspannigsterapie is die ideale metode om klein en groot te help om hul emosies te hanteer.”
– Catherine Aliotta, ontspanningsterapeut en opvoedkundige




