’n Selfsugtige Katjie
R50.00
Dit is die storie van ’n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie!