Skip to content

Arlo-reeks – Stel van 3

R360.00

In hierdie reeks wonder Arlo hoe lank elke nuwe onderwyser sal uithou. Mevrou Org neem vir 4X dieretuin toe, hierdie dieretuin nie ’n gewone dieretuin is nie … Juffrou Putia neem hulle teater toe, maar dié Griekse teater is beslis nie ‘n gewone teater nie! Wanneer Doktor Bleek as onderwyser oorneem, is sy gunsteling-student, Mike Nuss, net té perfek vir ‘n gewone leerling. Drie skreeusnaakse verhale in drie boeke opgeneem.

Produkinligting

Outeur: Alice Hemming

Illustreerder: Kathryn Durst & Mike Garton

ISBN: 9781919870350

Soortgelyk