SPROKIE-PERDE: SPRANKEL DIE SEEPERDJIE
R80.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil s? graag ?n ander seeperdjie ontmoet ? ?n maatjie net soos sy ? Sy begin in die wye oseaan na ?n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy ?n vis-nar help ?



