Skip to content

Pret op die plaas 6: Griet se troudag

Nuut

R50.00

 

Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe – sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van ’n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelik skeefloop. Dit kan die hele troue bederf. Sal Griet en Brutus darem nog

kan trou?

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446804

Soortgelyk