Skip to content

Pret op die plaas 3: Karel die Koerantkat

Nuut

R50.00

 

Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altydweet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alleste vertel, maak hom moeg. Hy moet aan ’n plan dink om die nuus by almal te kry!

 

Produkinligting

Outeur: Angelique Pelletier

Illustreerder: Bénédicte Carboneill

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446774

Soortgelyk