Skip to content

KRABBELKUNS INKLEUR – DOODLE ART COLOURING

R120.00

Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur, Marleen Visser, die kunstenaar. My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer.

Produkinligting

Outeur: N/A

Illustreerder: Marleen Visser

Bladsye: 24

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660536

Soortgelyk