FANTASI MINILEESBOEK: KUIKENTJIE EN EENDJIE
R70.00
Kuikentjie en Eendjie is beste maatjies. Op ‘n dag wil hulle mammas hulle nie toelaat om
saam te speel nie: Kuikentjie ruik na stowwerige strooi en Eendjie na klam hout.
En dan kom die hael.
‘n Pragstorie van aanvaarding van ander net soos hulle is.
En waarom dan nie.



