Skip to content

DIE DRAAK-JAGTER

R120.00

Eendag as ek groot is, gaan ek ‘n draak-jagter word … ‘n Klein beertjie droom van die dag dat hy groot en sterk gaan wees, die dag wanneer niks hom meer bang sal maak nie. Maar daar is nog ‘n paar dinge wat sy broekie so ‘n bietjie laat bewe.

Produkinligting

Outeur: Patricia Forde

Illustreerder: Steve Simpson

Bladsye: 32

Formaat: Hardcover/Hardeband

ISBN: 9781920475864

Soortgelyk