Wat van ?n storie voor Droomland?

R 200.00

Description

Wat se jy daar? Weet jy nie wat om vanaand te droom nie? Dalk kan ons help! Weet jy wie almal in Droomland bly? Daar is ?n reus wat nie soos ander reuse is nie. En Andries Olifant kan nie in ?n winkel werk nie, want ?n olifant is nou eenmaal net nie ?n muis nie. Hennie Haan is die ongelukkigste haan op aarde. Nie ?n enkele dag gaan verby sonder dat iemand op hom skree nie. Septimus Slang gril vir vleis ? hy’s ?n vegetarier en eet niks wat kan loop nie. Myro is ?n pragtige persiese kat, maar hy is vreeslik lui en verwaand. Hy doen nie eens die moeite om te spin nie… So… Wat van ?n storie voor Droomland?

Additional information

ISBN

9781920475314

Author/Outeur

Bobe, Bardinat, Dussart et al

Illustrator/Illustreerder

Francois Ruyer

Pages/Bladsye

112

Dimensions/Afmetings (HxW)

220 x 292 mm

Weight/Massa (g)

732 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2011