Vrae & Antwoorde: Ons wêreld

R 79.90

Description

Hoe ontstaan berge? Wat is ?n orkaan? Wat veroorsaak vulkaniese uitbarstings? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer as 70 van die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil h?, en antwoorde wat van jou ?n kenner van ons w?reld gaan maak. Opwindende kleurfoto?s en tekeninge. Jou topgids oor ons w?reld!

Additional information

ISBN

9781919764849

Author/Outeur

Nick Gibbs

Illustrator/Illustreerder
Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 305 mm

Weight/Massa (g)

382 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2004