Vrae & Antwoorde: Die ruimte

R 79.90

Description

Hoe groot is die ruimte? Hoe ver is die naaste ster? Wie was die laaste man op die maan? As jy ooit antwoorde op hierdie en ander belangrike vrae gesoek het, is hierdie boek vir jou. Dit bevat meer as 70 van die vrae waarop jy die graagste antwoorde wil h?, en antwoorde wat van jou ?n kenner van die ruimte gaan maak. Opwindende kleurfoto?s en tekeninge. Jou topgids oor die ruimte!

Additional information

ISBN

9781919764818

Author/Outeur

Diane Stephens

Illustrator/Illustreerder
Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 305 mm

Weight/Massa (g)

382 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2004