Vonkie die draakperdjie: Vuur en vlam

R 89.90

Description

Jou pappa is … ?n draak! Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos ?n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie … O nee, Vonkie is ?n draakperdjie!

Additional information

ISBN

9781920475000

Author/Outeur

Madeleen Theron

Illustrator/Illustreerder

Maja Sereda

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 287 mm

Weight/Massa (g)

346 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2011